SUPERDAGDEAL.NL ≡ Arboriculture & Forestry Moonstone (Pink) Boxpakjes Recent Acquisitions
  • Romance

  • Meesterlike Dubbelspel (Groot Druk)

Meesterlike Dubbelspel (Groot Druk)

$20.79 $28.9
Die sewentienjarige Charlotte is baie geïnteresseerd in medies, veral die anatomie van die mens. Sy het ’n passie om mense te genees, maar daar is soveel wat teen haar tel. Vir vroue in die laat 1800’s is ’n beroep in die manswêreld taboe, haar droom om medies te studeer sal altyd net ’n droom bly. Na die afsterwe van haar pa neem hulle die trein na die onbekende Londen om by haar oom te gaan woon. Oom Ben verstaan Charlotte se passie en hy het ’n plan. Sy word blootgestel aan ’n wêreld met moontlikhede, maar niks in die lewe kom sonder opofferings nie. Sy sal alles gee, selfs haar identiteit en liefde om dit te kry wat sy wil hê. Daar is een man in Charlotte se lewe wat nooit sal opgee om te baklei vir haar liefde nie. Al beteken dit hy sal soms moet tweede kom. Sy leer gou dat die wêreld ’n eensame en wrede plek kan wees, maar is sy sterk genoeg om haar droom uit te leef tot aan die einde? In Charlotte se eie woorde: “’n Droom bly net ’n droom as jy niks daaraan doen nie. Maar ’n vrou met ’n droom maak ’n droom realiteit as sy ander vroue agter haar het met dieselfde droom. As jy regtig wil, sal jy! Al moet jy die broek van jou vyand aantrek en sy geur aan jou smeer. Jy moet soos hy word en sy agenda verander om vir jou te werk.”
Romance

Romance

  • A Daughter’s A Daughter (English, Paperback, Mary Westmacott)
    $54.84 $86.09
  • Mini Shopaholic (Large Print) (English, Paperback, Sophie Kinsella)
    $58.91 $108.99
  • The Bridge Across Forever (English, Paperback, Richard Bach)
    $71.34 $93.46
  • Will You Still Love Me ? (English, Paperback, Ravinder Singh)
    $43.25 $56.65
  • The Great Gatsby (English, Hardcover, F. Scott Fitzgerald)
    $79.72 $152.27
  • The Choice (English, Paperback, Nicholas Sparks)
    $45.64 $61.61
  • The Princess Diaries Sixsational (English, Paperback , Meg Cabot)
    $71.94 $123.01
  • Where She Went (English, Paperback, Gayle Forman)
    $55.13 $105.31
  • Two by Two (English, Paperback, Nicholas Spark)
    $71.3 $111.94
  • The Singles Game (English, Paperback, Lauren Weisberger)
    $77.3 $96.63
  • The Princess Diaries Mia Goes Fourth (English, Paperback, Meg Cabot)
    $68.38 $129.93
  • Wartime Brides (English, Paperback, Jeannie Johnson)
    $50.54 $98.04
  • Atonement (English, Paperback, Ian Mcewan)
    $44.72 $76.03
  • Stranger in the Mirror (English, Paperback, Sidney Sheldon)
    $58.04 $86.48
  • Jojo Moyes Combo Offer (English, Paperback)
    $69.79 $133.29
  • The Girl You Left Behind (English, Paperback, Jojo Moyes)
    $46.34 $90.36

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL