SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Romance

  • Tulpe vir Twanette (Groot Druk)

Tulpe vir Twanette (Groot Druk)

$24.49 $31.1
Die Lewe is geneig om tenminste één keer in ’n mens se lewe, vir jou ’n klap te gee. Jou van balans af te probeer ruk, en jou wêreld onderstebo te keer. Maar vir Twanette Greyling, het die lewe ’n hele paar klappe uitgedeel. Die vraag is net: Wat gaan sy daaromtrent doen? Twanette is ’n pragtige blondekop dokter by 2 Militêre Hospitaal in die mooie Kaap. Sy kry haar eerste klap toe sy haar pens en pootjies in ’n huwelik begewe. Min wetende dat dit al op die eerste dag sou begin skipbreuk lei. ’n Huwelik wat haar menswees en siel letterlik sou opvreet. Na ’n uitmergelende hofgeding, besluit sy om by haar ouers in Nederland te gaan kuier, maar eers wil sy vir ’n week of twee Spanje se platteland gaan verken, vóór sy by haar ouers aansluit. In Spanje word sy heeltemal van balans afgeruk deur ’n situasie wat haar dwing om aan die lewe vas te klou. Gelukkig vir haar is daar mense in Suid-Afrika, wat weer mense in Spanje ken, wat Twanette van ’n gewisse dood red. Op pad na Leiden, is die klapuitdeler daarop uit om Twanette te vernietig… Soveel so, dat sy twee maal moet veg vir haar selfbehoud… In Leiden, Nederland, begin lente, maar in Twanette se hart is dit steeds winter. Gaan Twanette ooit weer ’n normale lewe lei na die ernstige trauma wat haar wil knak. Gaan sy bly treur oor wat was, óf wat kon wees? Dan, op ’n mooi lentedag, kry sy ’n bos tulpe met ’n nota daarby. Van wie af is die bos pragtige tulpe, en wat sou in die nota staan…?
Romance

Romance

  • A Daughter’s A Daughter (English, Paperback, Mary Westmacott)
    $54.84 $86.09
  • The Princess Diaries Mia Goes Fourth (English, Paperback, Meg Cabot)
    $68.38 $129.93
  • The Choice (English, Paperback, Nicholas Sparks)
    $45.64 $61.61
  • The Singles Game (English, Paperback, Lauren Weisberger)
    $77.3 $96.63
  • Stranger in the Mirror (English, Paperback, Sidney Sheldon)
    $58.04 $86.48
  • Wartime Brides (English, Paperback, Jeannie Johnson)
    $50.54 $98.04
  • The Princess Diaries Sixsational (English, Paperback , Meg Cabot)
    $71.94 $123.01
  • Two by Two (English, Paperback, Nicholas Spark)
    $71.3 $111.94
  • Mini Shopaholic (Large Print) (English, Paperback, Sophie Kinsella)
    $58.91 $108.99
  • Atonement (English, Paperback, Ian Mcewan)
    $44.72 $76.03
  • Will You Still Love Me ? (English, Paperback, Ravinder Singh)
    $43.25 $56.65
  • Jojo Moyes Combo Offer (English, Paperback)
    $69.79 $133.29
  • The Great Gatsby (English, Hardcover, F. Scott Fitzgerald)
    $79.72 $152.27
  • The Girl You Left Behind (English, Paperback, Jojo Moyes)
    $46.34 $90.36
  • The Bridge Across Forever (English, Paperback, Richard Bach)
    $71.34 $93.46
  • Where She Went (English, Paperback, Gayle Forman)
    $55.13 $105.31

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL