SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Romance

  • Slingerpad na die Hart (Groot Druk)

Slingerpad na die Hart (Groot Druk)

$32.21 $49.28
Die noodlottige ongeluk van Melda Malan se ouers het die klein Bolandse dorpie geruk. Nou rus dit op haar tenger skouers om na haar kleinboet, Janneman, om te sien. Die omvang van alles word egter ? paar weke later ontbloot toe die ouditeure deur haar prokureur-pa se boeke gaan. Derduisende rande van kliënte se trustgelde is verduister, en sy, Melda, staan skielik in die beskuldigde bank. Die praktyk en die huis word verkoop om die skuld te delg, wat Melda en haar agtjarige boetie in ’n uiters benarde posisie laat. Alhoewel sy onskuldig bevind word deur die hof, skinder die dorpsmense agter bakhande. Vasbeslote om vir haar en Janneman ? nuwe lewe te skep, vlug hulle ver genoeg weg van Bergstroom af na Johannesburg, waar nog geen mens ooit gehoor het van Wynand Malan en sy skelmstreke nie. Ontnugter kom sy agter dat dit nie so maklik is vir ’n naïewe plattelandse meisie om in die stad werk te kry nie. Dewald Stassenheimer ontferm hom oor Melda en Janneman nadat hulle na twee moeilike maande, op straat beland. Dewald raak regtig lief vir die voshaarnooi met die vurige humeurtjie, maar hy weet sy ouer broer, Derrick, sal hulle verhouding nooit goedkeur nie. Die vonke spat toe Derrick Stassenheimer, geswore vrouehater en grootbaas van die koöperatiewe reus, Heimers-Industrieë, Melda daarvan beskuldig dat sy Dewald misbruik. Dan gebeur daar onverwags ’n insident tussen Derrick en Melda. Dit het ’n reeks kettingreaksies tot gevolg, wat die Stassenheimer-huishouding tot in sy fondamente skud. Weereens bevind Melda haar in ’n benarde posisie en slaan op die vlug, maar hierdie keer is haar hart in die gedrang.
Romance

Romance

  • The Princess Diaries Sixsational (English, Paperback , Meg Cabot)
    $71.94 $123.01
  • The Great Gatsby (English, Hardcover, F. Scott Fitzgerald)
    $79.72 $152.27
  • Will You Still Love Me ? (English, Paperback, Ravinder Singh)
    $43.25 $56.65
  • Jojo Moyes Combo Offer (English, Paperback)
    $69.79 $133.29
  • The Choice (English, Paperback, Nicholas Sparks)
    $45.64 $61.61
  • A Daughter’s A Daughter (English, Paperback, Mary Westmacott)
    $54.84 $86.09
  • Wartime Brides (English, Paperback, Jeannie Johnson)
    $50.54 $98.04
  • Mini Shopaholic (Large Print) (English, Paperback, Sophie Kinsella)
    $58.91 $108.99
  • Atonement (English, Paperback, Ian Mcewan)
    $44.72 $76.03
  • Where She Went (English, Paperback, Gayle Forman)
    $55.13 $105.31
  • The Bridge Across Forever (English, Paperback, Richard Bach)
    $71.34 $93.46
  • The Girl You Left Behind (English, Paperback, Jojo Moyes)
    $46.34 $90.36
  • Stranger in the Mirror (English, Paperback, Sidney Sheldon)
    $58.04 $86.48
  • The Singles Game (English, Paperback, Lauren Weisberger)
    $77.3 $96.63
  • The Princess Diaries Mia Goes Fourth (English, Paperback, Meg Cabot)
    $68.38 $129.93
  • Two by Two (English, Paperback, Nicholas Spark)
    $71.3 $111.94

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL