SUPERDAGDEAL.NL ≡ Arboriculture & Forestry Moonstone (Pink) Boxpakjes Recent Acquisitions
  • Poetry

  • BEE STUNG HEART

BEE STUNG HEART

$27.85 $47.62
Annemarie Agenbacht, is 12 jaar oud en gebore in Centurion, Gauteng. Wat inspireer haar om te skryf? Dit is ‘n baie moeilike vraag vir haar, want baie van haar gedigte en stories word geïnspireer deur gebeure in haar lewe. So mens kan dus sê dis haar manier om ‘n oomblik vas te vang en aan vas te hou. Sy vertel dat om te skryf ‘n beter manier is om jouself te leer ken en oor jare te kan reflekteer oor hoe jy eens was, want nie eens foto’s of videos gee jou daardie satisfaksie nie. In gedigte kan jy meer oor emosies skryf as wat jy byvoorbeeld voor mense kon sê. ‟Die pen is magtiger as die swaard”, as dit die geval is, is hierdie bundel ‟dalk moontlik die magtigste wapen in ‘n tienerhand.” Van liefdesteleurstellings, tot wandelinge op die strand. Van irriterende broers, tot die onmoontlike konsep van “sport”. – alles in een boek.So neem my huis toe en deel die ervaring.
Poetry

Poetry

  • BEE STUNG HEART
    $27.85 $47.62
  • Die Nuwe Era Groot Verseboek 2025
    $15.33 $26.83
  • Ligdraer van Hart
    $25.64 $46.92
  • Roos vir ‘n Engel
    $19.05 $29.15
  • Eggo’s van my Hart
    $18.69 $30.28
  • A Year of Last Things
    $11.7 $21.76
  • Die stasiemeester se seun
    $14.76 $29.22
  • All of My Days
    $10.53 $19.8
  • All All the Attires
    $34.94 $59.75
  • 44 Poems on Being With Each Other
    $18 $26.1
  • Tussen Gister se woorde
    $29.11 $44.54

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL