SUPERDAGDEAL.NL ≡ Arboriculture & Forestry Moonstone (Pink) Boxpakjes Recent Acquisitions
  • Short Stories

  • Klokkies en Granaatjies

Klokkies en Granaatjies

$10.22 $15.74
Klokkies en Granaatjies is ’n geurige, ryk versameling mengelmoeskardoes van kortverhale wat diep menslik is – vol vrae, genade en geloof, wat die fyn krake in mense se harte oopvou.  Jy gaan hier mense ontmoet wat twyfel, wonder, weer probeer. Vroue wat sukkel om hul plek te vind. Oumas wat rook en raad gee. Kinders wat hoop bring. En ’n paar karakters wat dalk te na aan die werklikheid voel om net fiksie te wees. Mari Ströh se stem is eerlik en eg, dikwels met ’n tikkie stoutigheid, altyd met ’n stewige hartklop van geloof, en ’n diep menslikheid wat by jou gaan bly lank nadat jy die boek neergesit het. Dis stories vir wanneer jy verlang na die eenvoud van gister, toe die lewe nog ’n bietjie stadiger was, toe ’n beker koffie en ’n stukkie koek op die stoep nog genesing gebring het. Elke verhaal fluister: jy is nie alleen nie. En dalk, net dalk, is dit die mooiste waarheid van alles.
Short Stories

Short Stories

  • Vars uit Oesbekistan
    $34.93 $44.71
  • Vrees as Metgesel
    $19.38 $28.1
  • Kaalvoetdrome se Onthou
    $11.54 $17.08
  • Turksvye en Tameletjie
    $11.93 $21.59
  • Klokkies en Granaatjies
    $10.22 $15.74
  • Oswald, Lenney and Blainey on a leash
    $21.54 $35.54
  • Anna Patat se Jewels
    $11.86 $20.16
  • Spaghetti en slaaiblare
    $34.45 $47.2
  • Ou liefde roes nie
    $14.27 $20.69
  • Tot Oneindig Einde kry
    $30.69 $38.36
  • Sieraad uit as
    $11.16 $18.86
  • Nou wat storie jy vandag
    $18.5 $31.64
  • Tuiskoms (Groot Druk)
    $16.04 $19.57

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL