SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Activities, Crafts & Games

  • Kuns vir koningskleuters

Kuns vir koningskleuters

$14.3 $27.89
Kuns vir Koningskleuters is ʼn kaleidoskoop van kleurryke kunsaktiwiteite, interessante wetenskapeksperimente en die deel van die wonderbare Woord van God op ʼn vlak wat kinderharte beslis sal aanraak! Die boek het ten doel om kreatiwiteit aan te wakker, die wetenskaplike binne-in elke jong leerdertjie te laat ontwaak en om stewige Gods-fondasies te lê vir kinders tussen die ouderdomme van 4 tot 9 jaar. Kuns vir Koningskleuters kan met groot vrug deur opvoeders, Sondagskoolonderwysers en ouers gebruik word. Leer word ʼn wonderlike avontuur en ʼn ontdekkingsreis deur hierdie boek! Vol Kleur Illustrasies.
Activities, Crafts & Games

Activities, Crafts & Games

  • Crafts for Kingdom Kids
    $25.23 $45.16
  • Kuns vir koningskleuters
    $14.3 $27.89

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL