SUPERDAGDEAL.NL ≡ Arboriculture & Forestry Moonstone (Pink) Boxpakjes Recent Acquisitions
  • Inspirational

  • Hoop vir Kersfees (Groot Druk)

Hoop vir Kersfees (Groot Druk)

$28.04 $46.27
Die dood van sy vrou en kind het Jurg ʼn nors, bitter man gemaak. Net sy kolliehond Sampie, ken die sagte kant van die jong boer. Hulle is onafskeidbaar. Daar word baie hard op die plaas gewerk om kop bo water te hou, Jurg het nie ryk geërf nie. Sy rekening by die koöperasie is reeds in die rooi. Dan daag die skone, vrolike, Fleur onverwags op. Sy is oortuig daarvan dat sy plaas toe genooi is. Boonop het haar motortjie, Noddy, dit net-net gemaak tot op die plaas. Fleur kruip sommer gou onder almal se vel in. Die lewe op die plaas is alles wat sy begeer. Sy steek ook nie lyf weg nie, sy probeer help net waar sy kan. Dit is net vreemd dat Jurg, of Grootseun soos wat sy hom noem, beweer hy weet niks van haar koms nie. Kersfees kruip nader, maar die reën is skaars, en die geld nog skaarser. Sal daar dalk ʼn wonderwerk kom vir die plaas en sy mense? Kersfees is mos immers die tyd wanneer goeie dinge gebeur.
Inspirational

Inspirational

  • Sluiers van Liefde
    $26.62 $48.45
  • The living room light is on
    $30.18 $44.36
  • En ek sal lag (Groot Druk)
    $26.6 $39.63
  • Jakes van die Kinderhuis
    $34.96 $47.55
  • Hoor my stem
    $32.25 $44.51
  • Pad van Hel
    $12.66 $19.12
  • Dagbreek (Groot Druk)
    $25.59 $42.48
  • Hoop vir Kersfees (Groot Druk)
    $28.04 $46.27
  • En ek sal lag
    $31.24 $61.86
  • Die boek van hoop
    $18.87 $37.36
  • Die hart van ma en vrou
    $25.72 $47.32
  • Die kneg van Verbeeck Boerdery (Groot Druk)
    $13.26 $20.29
  • Liefde na die Winter
    $17.99 $29.86
  • Anderkant depressie is daar lig
    $22.65 $40.54
  • ‘n Gesiggie om te onthou
    $14.81 $25.03

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL