‘n Rooikop vir Kwikkiesdrif
$11.1
$18.98
Bennet Malan se rustige bestaan op die plaas Kwikkiesdrif word ontwrig wanneer sy geliefde ouma, Belle, n n ernstige val n versorger benodig. Die oplossing kom onverwags in die vorm van Adri Langeveldt n bekwame, selfstandige verpleegsuster met n vurige rooikoptemperament. Saam met haar lewenslustige sussie, Daleen, bring sy n vars dinamiek na die plaas. Terwyl Adri en Bennet vir Ouma Belle se welsyn saamwerk, begin hulle n onmiskenbare aantrekkingskrag ontwikkel. Adri is egter versigtig sy het nie tyd vir ingewikkelde verhoudings nie. Bennet, op sy beurt, is n geswore oujongk rel, maar sy hart begin sag word vir die rooihaar verpleegster wat sy plaas en sy lewe omkrap. Met humor, romanse en n tikkie plattelandse intrige ontvou n storie van liefde, tweede kanse en die wonder van die natuur met n donkie genaamd Fiona wat sorg vir n onverwagse kinkel!
Romantic Comedy