SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Science Fiction

  • Ek kom met Donkermaan

Ek kom met Donkermaan

$18.07 $33.43
EK KOM MET DONKERMAAN, is ’n ongewone, spannende liefdesverhaal. ’n Verhaal gevul met geheime, ontdekkings en die soeke na antwoorde. Perfek vir lesers wat hou van ’n intrige wat stadig ontvou. Wanneer die donkermaan verrys, word die grense tussen werklikheid en die onbekende dunner, en laat jou tot op die laaste bladsy wonder. Stephanie le Roux, gebore en getoë op Sandvlakte, ‘n pragtige plaas in die Moordenaarskaroo, se liefde vir die Karoo en sy inwoners maak haar bemind. Almal, van die Moordenaarskaroo, tot ver verby die Tankwa Karoo, weet almal van Stephanie, die mooi blonde meisiekind, met maangoud in haar hare en sterre in haar oë. Stephanie het nog altyd geglo sy het haar lewe onder beheer – maar wanneer ’n geheimsinnige man haar pad kruis, stuur dit haar op ’n onverwagte, vreemde reis wat haar goed beplande bestaan tussen die karoobossies en wye vlaktes, onherroeplik verander. Saam met Stephanie, ervaar Sandvlakte se mense ook die ander kant van die lewe. Die ligte, komiese kant, die soet van die liefde, maar ook die donker kant van die dood.
Science Fiction

Science Fiction

  • Haar verborge Noodlot
    $12.42 $22.23
  • Ek kom met Donkermaan
    $18.07 $33.43
  • Sterrevegters Boek 6 Die Skrikbewind
    $23.12 $45.08

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL