SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Teen & Young Adult

  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming

Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming

$18.16 $35.78
Sterrevegters-reeksBoek 2 Sterrevegters is ’n ruimte-fiksie wat bestaan uit 5 boeke met episodes. Episode 1 – Die Lokval: Magkryger Jaskara en die Barakka Quies neem Torian (uit die bloed van Magkryger Rommozor tot vlees en bloed gebring) as volwasse man na planeet Raggamajos. In die woud kom Torian op ‘n meisie af. Torian raak verlief op die meisie en smeek Jaskara en Quies om haar saam te neem na planeet Palioa. Maar wie en wat is Sadriza … Episode 2 – Prinses Jutta Arrabel: Prinses Jutta Arrabel se sterskip bots met ‘n sterskip. Aan boord is Barakka Quies en die jong seun Lotario, gebore uit Sadriza en Torian. Prinses Jutta ontferm haar oor Lotario, maar Lotario geen normale seuntjie nie,  Episode 3 – Sonnestelsel Maximos: Quies moet Lotario na planeet Raggamajos, want hy is gevaarlik. Met die hulp van die Robot Intelligente Cyborg vlug Prinses Jutta Arrabel met Lotario van die Barakka Quies. Prinses Jutta besef eers later hóé gevaarlik Lotario werklik is.  Episode 4 – Die gewraakte komplot: Planeet Daïer Pyre Chimini is die tuiste van Jutta Arrabel, R.I.C. die robot, en Lotario wat ‘n volwasse man geword het … en, dit weet die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva ook … Die Donkermag wil Lotario en Jutta se seun, Arnikin, in die hande kry. Episode 5 – Die donkerkant van die magteMet die hulp van Drako Merzer en sy dogter Balanka val Arnikin as negejarige in die hande van die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva, die Donkermag. Episode 6 – Van rebelsgesindheid tot moordArnikin Arrabel is die troefkaart wat die Donkermag wil bereik … gevaarlik.Onder die toesig van Drako wil hy Arnikin die gevaarlikste, tog wreedste, kryger maak.
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57
  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL