SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Adaptations

  • Geen groter liefde

Geen groter liefde

$18.05 $33.39
Tertius is klaar met skool. Hoe gaan hy sy studentelewe aanpak met sy ‘anderster’ huisgesin? Hoe gaan hy verduidelik? Vir Agtien jaar is hy beskerm teen die wreedheid van mense se oordeel. Vandat hy klein was het hy besef dat hulle ‘anders’ is. Dat sy pa, sy pa is, maar dat sy Dad nie sy ma is nie, kon hom nie skeel nie. Dad is by verre beter as enige vroue- Dan ontmoet hy die meisie van sy drome, vir die eerste keer verstaan hy dat vrouens nie mans is nie. Dat geloof of kerk wees is? Vrae begin hom teister. Wie is hy wat Tertius is. Hoe is hy gebore as hy nie ‘n ma het nie. Wie se bloed is in sy are? Waar het Dad hom dan gekry? Is hy dan ‘n optelkind? Die meisie, die liefde van sy lewe! Sal sy hom en sy huisgesin aanvaar? Die vrae wat deur sy jong gemoed teister sonder antwoorde dreig om hom te vernietig. Die ergste vraagstuk is: wie is hy, hoe het hy in hierdie wêreld gekom? Hoe ver moet die liefde strek voordat dit ONVOORWAARDELIK is.Die lewe kies self die antwoorde en Tertius moes wag om uit te vind…
Adaptations

Adaptations

  • When Two Worlds Collide
    $17.13 $31.18
  • Skye – Vrou van tweede kanse
    $22.16 $34.13
  • Koop die tyd uit
    $34.38 $57.76
  • Lang pad na vergifnis
    $15.94 $19.93
  • Geen groter liefde
    $18.05 $33.39
  • Trane in ʼn kruik
    $33.85 $64.99
  • Spoke van die verlede
    $16.81 $29.08
  • Ter wille van liefde
    $13.62 $22.88
  • Tweeling van liefde is haat
    $12.17 $17.77
  • Die vrou wat ek lief het
    $22.77 $40.3

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL