SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Adaptations

  • Ter wille van liefde

Ter wille van liefde

$13.62 $22.88
Liezel Opperman se selfopgelegde lewenstaak, is om haar parapleeg suster, Kristy, te versorg, terwyl sy haar dagsorgsentrum vir gestremde kinders bestuur. Haar lewe is rustig en georden totdat die nuwe buurman, Dean Smith haar pad kruis. Deur Dean se toedoen, leer hulle ook vir dokter Heinz Manikum ken, wat duidelik sy hart op die pragtige Kristy verloor. Die sentrum was nog altyd vir Liezel ’n veilige hawe waar sy in beheer gevoel het, maar dis hier waar die outistiese seuntjie, Neelsie, se pa, daardie veiligheid bedreig. Dean kom net betyds daar aan om haar te help. Ten spyte van wat Neelsie se pa aan haar gedoen het, kan Liezel nie die seuntjie wegstuur nie. Dean kry dit reg om deur te dring tot Neelsie se geslote wêreldjie en hy begin met hom kommunikeer. Alles lyk perfek, maar dan moet Dean sy gewese vrou gaan bystaan terwyl Liezel self deur ’n krisis gaan. Terwyl Dean by Lea is, is dit juis Kobus Steenkamp, die man wat haar veiligheid bedreig het, wat Liezel te hulp snel. Gaan Liezel vir Dean vergewe omdat hy nie daar was toe sy hom nodig gehad het nie, of gaan Lea altyd tussen hulle staan?
Adaptations

Adaptations

  • Geen groter liefde
    $18.05 $33.39
  • Skye – Vrou van tweede kanse
    $22.16 $34.13
  • Spoke van die verlede
    $16.81 $29.08
  • Koop die tyd uit
    $34.38 $57.76
  • Trane in ʼn kruik
    $33.85 $64.99
  • Tweeling van liefde is haat
    $12.17 $17.77
  • Die vrou wat ek lief het
    $22.77 $40.3
  • When Two Worlds Collide
    $17.13 $31.18
  • Lang pad na vergifnis
    $15.94 $19.93
  • Ter wille van liefde
    $13.62 $22.88

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL