SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Children Books

  • Slim word in die groot skool

Slim word in die groot skool

$18.26 $31.96
Kom saam met Nelis Haas en sy beste maat, Arrie Skilpad, wanneer hulle hul eerste jaar in die wonderlike woudskool aanpak. Hier leer hulle nie net lees, skryf en somme doen nie – o nee! Hulle ontmoet pratende blare, ’n juffrou met ses pote en vier vlerke, ’n miskruier wat hulle uit ’n moeilike situasie red, en ’n verkleurmannetjie wat dalk net ’n bietjie té gretig is om sy kultoertjie te wys. En dan is daar natuurlik die geheimsinnige klip … waarin iets roer … Iets baie oud … en baie honger! Maar nie alles is altyd maklik nie … Soms moet ’n mens leer hoe om te wen én te verloor, hoe om ’n boelie te hanteer, en hoekom eerlikheid en vriendskap altyd die beste keuses is. Elke hoofstuk neem jou op ’n ontdekkingsreis waar jy gaan lag, leer én saam droom. Maak jou oë oop – jy staan op die punt om sommer baie slimmer te word!
Children Books

Children Books

  • Die Inkvisklub Deel 3
    $33.38 $64.09
  • Die Avonture van Katlina
    $24.92 $36.38
  • Geheim van die Kinders van die Maan (Oudio Boek)
    $13.33 $26.53
  • Die Inkvisklub Deel 4
    $29.26 $38.04
  • Ek is slimmer
    $27.64 $37.04
  • Die Inkvisklub Deel 2
    $34.72 $62.15
  • Chuckey en Vriende Boek 2
    $63.84 $107.25
  • Hunty Book 4 Operation Vipers
    $24.3 $38.88
  • Die Inkvisklub Deel 1
    $17.7 $25.31
  • Alice’s adventures in Wonderland
    $66.75 $118.82
  • Reisigers na Eergister
    $32.39 $52.15
  • Slim word in die groot skool
    $18.26 $31.96
  • Geheim van die Kinders van die Maan
    $11.27 $21.19

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL