SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Children Books

  • Die Inkvisklub Deel 2

Die Inkvisklub Deel 2

$34.72 $62.15
Welkom terug by Olienhoutdam, waar ’n gewone dag vinniger ontspoor as ’n skilpad op ’n skaatsplank! Jors, Marries, Michie en Chelly dink hulle is slim genoeg om die Inkvisklub rustig aan die gang te hou … maar met Professor Tentaklus, die wêreld se mees praatgierige inkvis, is “rustig” ’n woord wat sommer uit die woordeboek geskrap kan word. Hier wag geheimsinnige briefies, eksperimente wat ontplof en ’n nuwe klomp geheime wat net wag om oopgekrap te word. Met OumaRi se kombuis as basis, beland die Inkvisklub in lawwe, lagwekkende en soms taamlik taai situasies. Een ding is seker: saam met Tentaklus kan selfs ’n slang of twee onder die skool se trap in ’n dolle avontuur verander! Kom lag, lees en leef saam – want Deel 2 van die Inkvisklub is nóg maller, nóg snaakser en nóg moeiliker om neer te sit as die eerste!
Children Books

Children Books

  • Slim word in die groot skool
    $18.26 $31.96
  • Die Inkvisklub Deel 1
    $17.7 $25.31
  • Reisigers na Eergister
    $32.39 $52.15
  • Geheim van die Kinders van die Maan (Oudio Boek)
    $13.33 $26.53
  • Die Inkvisklub Deel 3
    $33.38 $64.09
  • Ek is slimmer
    $27.64 $37.04
  • Geheim van die Kinders van die Maan
    $11.27 $21.19
  • Hunty Book 4 Operation Vipers
    $24.3 $38.88
  • Alice’s adventures in Wonderland
    $66.75 $118.82
  • Die Inkvisklub Deel 2
    $34.72 $62.15
  • Die Inkvisklub Deel 4
    $29.26 $38.04
  • Chuckey en Vriende Boek 2
    $63.84 $107.25
  • Die Avonture van Katlina
    $24.92 $36.38

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL