SUPERDAGDEAL.NL ≡ Horror Moonstone (Pink) Orange Opal Recent Acquisitions
  • Children Books

  • Reisigers na Eergister

Reisigers na Eergister

$32.39 $52.15
Toe die Van Rensburg-gesin vir ’n rustige vakansie na Egipte vertrek, het hulle nooit kon droom dat hulle deur ’n geheimsinnige tydgleuf na 2000 v.C. sou reis nie. Skielik bevind hulle hulself tussen Farao’s, konings en priesters – in ’n wêreld waar magie en gevaar hand aan hand gaan. Wat begin as ’n familie-avontuur, verander in ’n stryd om oorlewing én om die verlede self te verstaan. Wanneer die jong Zoë die lewe van die Farao red, verander die gesin se lot onherroeplik. Maar tussen intriges, siektes en ’n vreemde profetiese kat, ontdek hulle dat hulle dalk met rede na hierdie tyd gestuur is. Sal hulle hul pad terug na hul eie eeu vind – of bly hulle vasgevang in die raaisel van eergister? Ouer tieners sal die storie en styl fassinerend vind maar die boek bevat genoeg intrigue, misterie, diepte en insig om ook avontuurlustige volwasse lesers te boei.
Children Books

Children Books

  • Chuckey en Vriende Boek 2
    $63.84 $107.25
  • Slim word in die groot skool
    $18.26 $31.96
  • Alice’s adventures in Wonderland
    $66.75 $118.82
  • Die Inkvisklub Deel 4
    $29.26 $38.04
  • Die Inkvisklub Deel 3
    $33.38 $64.09
  • Ek is slimmer
    $27.64 $37.04
  • Die Avonture van Katlina
    $24.92 $36.38
  • Die Inkvisklub Deel 1
    $17.7 $25.31
  • Geheim van die Kinders van die Maan (Oudio Boek)
    $13.33 $26.53
  • Hunty Book 4 Operation Vipers
    $24.3 $38.88
  • Reisigers na Eergister
    $32.39 $52.15
  • Geheim van die Kinders van die Maan
    $11.27 $21.19
  • Die Inkvisklub Deel 2
    $34.72 $62.15

© 2026 - SUPERDAGDEAL.NL